Woensdag 03 Augustus 2011


Soos gewoonlik weer ure vroeg en sit toe maar in die kar en wag

Uiteindelik nooi ons onsself in en koop drinkgoed op die tab

Die blommemeisie is reg op haar pos

En dinge is voorberei soos vir die Koningin

Toe kom hulle!


Eers is ons bietjie stil en onseker

en begin staadig ontdooi



Die wysheid van (ongekamde) grysheid




Toe begin die toesprake....een na die ander



En dis skreeusnaaks!



En ook bietjie ernstig


60% van ons lewens onder een dak

Dis altyd tyd om mooi klere aan te pas

En jou ewebeeld te bewonder

Ons was tog al by Golden Gate...

Die groot slag is gelewer met oorgawe

en ons is bietjie hartseer, want die afskeid is naby


Girl talk

Die groot oomblik het aangebreek